new-top-banner-english

Hdwplayer

 

HDW Player Gallery

Vrymoedigheid inb gebed

Preek van Pastoor F.W.C. Neser nommer B844a

Skriflesing uit Joh.5

Kernverse: 14,15-

‘En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets

vra volgens Sy wil. En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat wat ons

ookal vra, ons die bedes kry wat ons Hom gevra het.’

Kom ons kyk mooi na bg. Verse - dit is ‘n magtige stelling, hier is geen vrae te vra

nie. Dit word so duidelik gestel. En as ons ons lewens moet ondersoek sal ons besef

dat ons nooit werklik mooi na hierdie verse gekyk het nie.

Tweedens, as dit ons al voorheen opgeval het, dan het dit ons miskien een of ander

tyd gepla, want ek dink ons kan elkeen sê dat ons sit met ‘n hele paar onbeantwoorde

gebede….. hoe is dit moontlik? Want Hy sê: as ons iets vra volgens Sy wil dan weet

ons dat Hy ons hoor, en as ons dit dan weet, sal ons die bedes verkry wat ons bid.

Nou waar is dan die antwoord op ons gebede? Op die baie gebede wat ons bid? Waar

lê die probleem? Dit is wat ons hier gaan behandel….. B844a

Daily Quotes

Joh 1:29 The next day John seeth Jesus coming unto him, and saith, Behold the Lamb of God, which taketh away the sin of the world.

MiniCalendar

September 2016
MTWTFSS
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930

Vinaora Visitors Counter

147237
This_MonthThis_Month1993
All daysAll days147237